
Ontwerp
"Good design is as little design as possible."
- Dieter Rams
ONTWERP BEROEPE
Mode/Materiaal/Tekstiel/Kostuum
Ontwerper
Kunskritikus/Skrywer
Kurator Stilis
Binnehuis Ontwerper Kunsonderwyser/Dosent Illustreerder
Grafiese Ontwerper
Industriële Ontwerper
Korporatiewe Ontwerper Beeldhouer
Gallery Bestuurder
Webwerf Ontwerper
Tv/Fliek en Vermaaklikheids Tegnikus
PLEKKE OM TO WERK
Privaat en Publieke sektore: Primêre, Sekondêre en Tersiêre instansies, Kunsgallery, Ontwerp Agentskappe, Publiserende maatskappy, Reklame maatskappye

Kommunikasie Ontwerp of Produk Ontwerp
Ontwerp is 'n kreatiewe probleemoplossingsproses en sluit die studie van ontwerppraktyk en ontwerpteorie in. Die ontwerpproses behels probleemidentifisering, beplanning, navorsing, innovasie,
konseptualisering, eksperimentasie en kritiese refleksie.
Ontwerpprodukte kan die sosiale, kulturele en fisiese omgewing hervorm om die nasie te bevoordeel. Die belangrikste is egter dat Ontwerp die leerders met kulturele
lewensvaardighede moet toerus, soos visuele geletterdheid, kritiese en kreatiewe denke, selfdissipline en leierskap. Dit moedig die leerders ook aan om vindingryk en ondernemend te wees, om strategies te dink en om, uiteindelik, spanspelers te wees.